Germanicus is in 1960 bekroon met die Hertzogprys vir Drama.
"Dis vreemde pap wat in die potte prut
vannag. By elke tent in hierdie kamp
praat hulle een storie: Germanicus moet kies;
die fyn jong veldheer moet iets doen...of trap."
Twee artikels oor Germanicus:
1) Geskiedenis en literatuur in N.P. van Wyk Louw se Germanicus (1956) deur Johann Lodewyk Marais
2) Van Wyk Louw -- opvattings oor tradisie en helde deur Lina Spies