Dramas
Die bekendste dramas van Van Wyk Louw is seker Germanicus en Die pluimsaad waai ver. Die radiofoniese opera Asterion is byna onopgevoer buiten die toonsetting destyds van Henk Badings.
|